Die Stormers Song - Deel 2

Een, twee, drie, vier, sê die mense wat ons skree
Stormers (Stormers, Stormers)
Stormers (Stormers, Stormers)
Stormers skree ons weer
Stormers, Stormers skree ons almal saam

Dis die Stormers en die lekker Province
Dis die Cape Town wat vandag op hol is
Van Stellenbosch tot waar Springbokke grootword
Is daar geen keer aan ‘n Stormer wat los loop

Jy kyk hom dié kant maar hy laaik hom daai kant
Die Bul raak moeg die Stormer vat hom blindside
Die Shark wil byt, sy tande is al stomp man
Gee hom ‘n bietjie Kaapse Cabernet man

Een, twee, drie, vier, sê die mense wat ons skree
Stormers, Stormers daar is geen keer
Stormers, Stormers daar's ‘n try al weer
Stormers, Stormers gaan jy moeilik keer
Stormers, Stormers skree ons almal weer

Die Bo Kaap skree nie vir die Bulle nie (Ons skree net Stormers)
Op Worcester ook nie vir die Lions nie (Ons skree net Stormers)
Namakwaland ook vir die Vrystaat nie
Stormers, Stormers sê die manne weer

Kom aan Schalk Burger vat hul in die scrum vas
Waar is De Villiers vinnig van die lyn af
‘n Vaste scrum dan looi ons die Bulle
Net soos Boy Louw ja dan druk ons vir hulle

Jy kyk hom dié kant maar jy laaik hom daai kant
Die Bul raak moeg, die Stormer vat hom blindsight
Die Shark wil byt, sy tande is al stomp man
Gee hom ‘n bietjie Kaapse Cabernet man

Een, twee, drie, vier, sê die mense wat ons skree
Stormers, Stormers daar is geen keer
Stormers, Stormers daar's ‘n try al weer
Stormers, Stormers gaan jy moeilik keer
Stormers, Stormers skree ons almal weer

Die Bo Kaap skree nie vir die Bulle nie
Op Worcester ook nie vir die Lions nie
Namakwaland ook vir die Vrystaat nie
Stormers, Stormers sê die manne weer

Springbokke bring daai beker weer en maak daai Leeu tog net nie seer
Vryf daai Cheatah krap sy magie weer
‘n Sagte scrum jy gaan hom reneweer

Een, twee, drie, vier, sê die mense wat ons skree
Stormers, Stormers daar is geen keer
Stormers, Stormers daar's ‘n try al weer
Stormers, Stormers gaan jy moeilik keer
Stormers, Stormers skree ons almal weer

Die Bo Kaap skree nie vir die Bulle nie (Ons skree net Stormers)
Op Worcester ook nie vir die Lions nie (Ons skree net Stormers)
Namakwaland ook vir die Vrystaat nie
Stormers, Stormers sê die manne weer

Een, twee, drie, vier, sê die mense wat ons skree, Stormers

Músicas más populares de Gerrie Pretorius

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)