Dan Sê Ek Weer

Ek wonder hoeveel keer gaan ek jou nou nog raak loop
Voor jy my tussen almal sal raak sien?
Hul sê jy soek die beste van die beste
My pelle gee my almal tien uit tien

Ag en jy weet hoe gou die tyd ook maar verby gaan
En ek staan op die kantlyn hier en wag
Soek jy die A-team of 'n groot kar en 'n huisie?
Of 'n akteur in 7de Laan?

(Dan sê ek weer) Jou lekker ding jy's goed vir my
(Dan sê ek weer) En alles daarmee saam
(Dan sê ek weer) Kom hier my ding ek's in die ry
(Dan sê ek weer) Nog voor jy my kan keer

(Dan sê ek weer) Ek sal vir jou soos Brad Pitt wees
(Dan sê ek weer) Tom Cruise sal my beny
(Dan sê ek weer) Wees jy dan Lady Jane vir my
(Dan sê ek weer) Jy's Supergirl verby

Sien jy, ek is maar net 'n plain ou
My bakkie, die tenk hoeka weer gebreek
Geen fancy dinner balls of upper class nie
Maar 'n lekker boerebraai doen dit vir my

Ag en jy weet hoe gou die tyd ook maar verby gaan
En ek staan op die kantlyn hier en wag
Soek jy die A-team of 'n groot kar en 'n huisie?
Of 'n akteur in 7de Laan?

(Dan sê ek weer) Jou lekker ding jy's goed vir my
(Dan sê ek weer) En alles daarmee saam
(Dan sê ek weer) Kom hier my ding ek's in die ry
(Dan sê ek weer) Nog voor jy my kan keer

(Dan sê ek weer) Ek sal vir jou soos Brad Pitt wees
(Dan sê ek weer) Tom Cruise sal my beny
(Dan sê ek weer) Wees jy dan Lady Jane vir my
(Dan sê ek weer) Jy's Supergirl verby

(Dan sê ek weer) Jou lekker ding jy's goed vir my
(Dan sê ek weer) En alles daarmee saam
(Dan sê ek weer) Kom hier my ding ek's in die ry
(Dan sê ek weer) Nog voor jy my kan keer

(Dan sê ek weer) Ek sal vir jou soos Brad Pitt wees
(Dan sê ek weer) Tom Cruise sal my beny
(Dan sê ek weer) Wees jy dan Lady Jane vir my
(Dan sê ek weer) Jy's Supergirl verby

Músicas más populares de Gerrie Pretorius

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)