Sê My Waarom
Sê my waarom die sterre skyn?
Sê my waarom is sneeu so rein?
Sê my waar kry die lug sy blou?
En ek sal jou sê waarom min ek jou
Omdat God wil dat sterre skyn
Omdat God wil 'n sneeu so rein
Omdat God wil is die lug so blou
Omdat God wil bemin ek jou
(Sê my waarom die sterre skyn?)
(Sê my waarom is die sneeu so rein?)
(Sê my waar kry die lug al daardie blou?)
(En ek sal jou sê waarom min ek jou)
Omdat God wil dat sterre skyn
Omdat God wil 'n sneeu so rein
Omdat God wil is die lug so blou
Omdat God wil bemin ek jou