Terug Na Die Begin
Jare is verby
Sal ons mekaar langs die pad weer kry
Die soektog moet begin
En ons moet dit oorwin
So gou
Soos nou
Ons sal aanvaar
Dink alles in ons lewe is altyd daar
Maar dis nie iets wat ek moet hê
Dis in my lewe gelê
Die keer
Ek waardeer
Ek wil jou wys vandag
Wat dit is om saam te lag
En jou geheime uit te deel
Mekaar se hart te steel
Om te sê wat jy voel
Te probeer verstaan wat jy bedoel
Ek sien weer die vlam
Wat weer begin brand
Ek sien jou beste kant
Ek kyk met ‘n ander oog
Hou vas die liefdesboog
Om jou weer te skiet
Dit kos niks die liefde is verniet
Kom ons gaan terug na die begin toe
Ek wil dit stop
Kom ons vergeet daarvan en hou net op
Want dis ‘n nuwe seisoen
Ons gaan dit die keer reg wil doen
Soos nou
Begin gou
My oë gaan nou oop
Ek wil net saam jou die pad tot die einde loop
Ek sal jou op my hande dra
En luister as jy vra
En probeer
Elke keer
Ek wil jou wys vandag
Wat dit is om saam te lag
En jou geheime uit te deel
Mekaar se hart te steel
Om te sê wat jy voel
Te probeer verstaan wat jy bedoel
Ek sien weer die vlam
Wat weer begin brand
Ek sien jou beste kant
Ek kyk met ‘n ander oog
Hou vas die liefdesboog
Om jou weer te skiet
Dit kos niks die liefde is verniet
Kom ons gaan terug na die begin toe
Jare is verby
Sal ons mekaar langs die pad weer kry
Ek wil jou wys vandag
Wat dit is om saam te lag
En jou geheime uit te deel
Mekaar se hart te steel
Om te sê wat jy voel
Te probeer verstaan wat jy bedoel
Ek sien weer die vlam
Wat weer begin brand
Ek sien jou beste kant
Ek kyk met ‘n ander oog
Hou vas die liefdesboog
Om jou weer te skiet
Dit kos niks die liefde is verniet
Kom ons gaan terug na die begin toe