Huis Van My Hart

Ek soek net 'n huis vir my hart
Ek soek net 'n plek waar ek hoort
'n Huis vir my hart

Ons almal hier het drome
Diep soos water strome oppad na die see
En so stap ek deur die lewe
Met krake en met skeure oppad na jou deur
Weer by jou deur

Ek soek net 'n huis vir my hart
Ek soek net 'n plek waar ek hoort
'n Huis vir my hart

Ek soek net 'n huis vir my hart
Ek soek net 'n plek waar ek hoort
'n Huis vir my hart

Jy trek my en jy hou my vas
En in jou oë sien ek weer daar is hoop
Vir my

Jou huis is warm jou skouers sag
Ek kon dans en ek kon lag
En lewe lewe

Ek soek net 'n huis vir my hart
Ek soek net 'n plek waar ek hoort
'n Huis vir my hart

Ek soek net 'n huis vir my hart
Ek soek net 'n plek waar ek hoort
'n Huis vir my hart

Ek sal jou nooit los
Ek bly by jou
Ek bly by jou
Ek los jou nooit
Ek bly by jou

Ek soek net 'n huis vir my hart
Ek soek net 'n plek waar ek hoort
'n Huis vir my hart

Ek soek net 'n huis vir my hart
Ek soek net 'n plek waar ek hoort
'n Huis vir my hart
'n Huis vir my hart

Músicas más populares de Elvis Blue

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)