Ek Mis Jou

Boeke is vol stories lief
En tydskrifte ook
Jy koop 'n glimlag vir 'n oomblik
Totdat als verdwyn in rook

Die lewe is 'n raaisel
'n Netjiesse gemors
Ek wil net vir jou sê
Ek mis jou en dit brand my net soos vuur

Nog 'n hotel, nog 'n stop
Nog 'n reis in my kop
Dan hou ek jou weer teen my
En ek wil jou nooit los

Drome word soms waar
Maar vanaand is myne op
Ek wil net vir jou sê
Ek mis jou en dit brand my net soos vuur

Die koudste koud is sonder jou
Die verste ver is ver van jou
Ooh ek mis jou en ek wens jy was nou hier
O ek mis jou en dit brand my net soos vuur

Laat aande leë strate
My woorde val so deur die krake
Al praat ons op die telefoon
Voel alles hier verlate

Als was so van selfsprekend
Totdat ek alleen moes staan
Nou's jy al wat ek wil hê
En ek mis jou en dit brand my net soos vuur

Die koudste koud is sonder jou
Die verste ver is ver van jou
Ooh ek mis jou en ek wens jy was nou hier
O ek mis jou en dit brand my net soos vuur

Ons praat maar op die telefoon
Bad tyd is klaar die kinders skoon
Dis hemel daar by jou
Maar jy dink dis net gewoon
O ek was nooit gemaak om op 'n enkel bed te slaap

Jou wegwees los my leeg
En ek mis jou en dit brand my net soos vuur

Músicas más populares de Elvis Blue

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)