Ben Ten
Ja, ,y bru ek wou nou die dag my bra gaan visit die se kind wat ek lanklaas gedruk het, ha
Ek drop op soos ek die klok gedruk het maar haar ma die deur oop en sê kom net binne
Sy gee my 'n druk, sy vryf my rug hoor, sy sê weet jy wat ek het jou gemis hoor
Ek staan confused en ek check ou jinne weet die antie wie ek is want ek's hier vir haar kind nuh
Toe sy sê sy gaan gou juice kry stuur ek vir haar dogter, where you djy
Ek kry n reply, hey stranger how you hey I moved up Joburg studying at UJ
Oe my Vader, hoe maak ek nou want die antie lyk soos sy smaak 'n pou
Sy's lekker reg but dis unethical en as ek met haar vry word ek gelabel as 'n
Ben Ten, Ben Ten die antie soek 'n Ben Ten, sy soek 'n Ben Ten, Ben Ten, die antie soek 'n Ben Ten
Sy soek 'n Ben Ten 'n jong outjie haar oudste dogter se size
Sy sê a young man with energy is what she needs in her life
Sy soek 'n Ben Ten 'n jong outjie haar oudste dogter se size
Sy sê a young man with energy is what she needs in her life
Um, die antie bring die juice toe, sy kom sit langs my en ek move bru
Begin te sweat want ek check ek's in die nood en die next ding voel ek net n hand op my skoot
Ja bossa man nou raak goed te heated want ek wil opstaan en sy sê stay seated
Sy druk my aan my oor, but it's lekka you must feel it
En ek is sommer laf want sy't n pressure point gesqueeze nuh
Ek wys haar, antie die is mos nie reg nie sy sê my shhh, ek gaan vir niemand sê nie
Julle weet mos ek is yster sy was electric conduct die hele bou, man ek sê jou dit was hectic
Julle wonder seker waar was die man, hy's in Dubai twee jaar met die span
Hy't haar gelos vir 'n jonger boesman, lyk my dis hoekom die antie my wil tackle met 'n plan
Net daar en dan kom ek by my senses ek wys haar Antie nee man cool af you loop mos kerk
Daar's mos klomp diakins daar that you can get sy wys my nee waar hulle is te gevrek ek soek 'n
Ben Ten, Ben Ten die antie soek 'n Ben Ten, sy soek 'n Ben Ten, Ben Ten die antie soek 'n Ben Ten
Sy soek 'n Ben Ten 'n jong outjie haar oudste dogter se size
Sy sê a young man with energy is what she needs in her life
Sy soek 'n Ben Ten 'n jong outjie haar oudste dogter se size
Sy sê a young man with energy is what she needs in her life
Ek wys haar wag gou gee die juice aan want die hulle bou is fly fly 'n cool plan
Ek check die vrou se dogter was my goose man dit gaan nie reg wees nie, maar yo sy lyk good man
Ek voel haar naels op my rug ek kry goosebumps ek lag en ek wys way cool mums
Ek vra why you want to fiddle with the youth, sy sê shush let me tell you some before we do some
Kyk hier ek het jonk getrou my ouers was streng en ek was gehok aanhou
En toe kry ek my 'n man om to escape you know toe kry ek kinders en toe moes ek 'n huis onderhou
So ek het nie jeug dae gehad nie, my kinders is nou groot en my man het nie 'n saak nie
Nou soek ek vir 'n jong djaap want die ou ooms kan niks maak, ek soek 'n