See Staar

FRED DEN HARTOG, HUNTER KENNEDY, PIERRE GREEFF, THABO BOGOPA

En ek sit hier op die strand, voete in die sand
Ek sit hier op die strand met my drankie in my hand
Ek sit hier op die strand, voete in die sand
Ek sit hier in die strand met my drankie in my hande

Wees kalm
Jy is klein
Flietend
Soos die golwe se oneindigheid

Ek kan vir ure na die see staar
Ek sien myself daar instap, myself skoon was, net wegtrek, stiltetyd om geloof te kry
Ek kan vir ure na die see staar
Ek kan vir ure na die see staar

Die gefluister
Kurwes is lyn
Geheime en gedruis
Sout, arm bly tot oneidigheid

Jy kan vir ure na die see staar
Jy sien jouself daar instap, jouself skoon was, net wegtrek, stiltetyd om geloof te kry
Jy kan vir ure na die see staar

En ek sit hier op die strand, voete in die sand
Ek sit hier op die strand met my drankie in my hand
Ek sit hier op die strand, voete in die sand
Ek sit hier op die strand met my drankie in my hand

Ek kan vir ure na die see staar
Ek sien myself daar instap, myself skoon was, net wegtrek, stiltetyd om geloof te kry
Ek kan vir ure na die see staar

Ek sit hier op die strand, voete in die sand
Ek sit hier op die strand met my drankie in my hand
Ek sit hier op die strand, voete in die sand
Ek sit hier in die strand met my drankie in my hand

Jy kan vir ure na die see staar
Jy sien jouself daar instap, jouself skoon was, net wegtrek, stiltetyd om geloof te kry
Jy kan vir ure na die see staar

Wees kalm, wees kalm, wees kalm
Wees kalm, wees kalm, wees kalm

Ek kan vir ure na die see staar
Ek sien myself daar instap, myself skoon was, net wegtrek, stiltetyd om geloof te kry
Ek kan vir ure na die see staar

Ek sit hier op die strand, voete in die sand
Ek sit hier op die strand met 'n drankie in my hand
Ek sit hier op die strand, voete in die sand
Ek sit hier in die strand met 'n drankie in my hand

Ek sit hier op die strand, voete in die sand
Ek sit hier op die strand, voete in die sand

Curiosidades sobre la música See Staar del Die Heuwels Fantasties

¿Cuándo fue lanzada la canción “See Staar” por Die Heuwels Fantasties?
La canción See Staar fue lanzada en 2017, en el álbum “Okay!”.
¿Quién compuso la canción “See Staar” de Die Heuwels Fantasties?
La canción “See Staar” de Die Heuwels Fantasties fue compuesta por FRED DEN HARTOG, HUNTER KENNEDY, PIERRE GREEFF, THABO BOGOPA.

Músicas más populares de Die Heuwels Fantasties

Otros artistas de