Naweek [Live in lockdown]

Backyards en telephone cards, Vin Coco en Sprite en armed guards
Los hom uit, hy’t te veel shrooms geëet
Los hom uit, hy’t nogal baie geëet

Kyk’ie moenie shrooms by die huis doen nie
Die beste trip is in die natuur
Okay, dis cool cool cool
Maar hoe sneak mens by ‘n Lifestyle Estate uit?

Sit jou drinks in die lug, dinge ruk hand uit
Drinks op die vloer, Parow speel panfluit
Drinks in my mond, nee fok, ouens chill uit
Parow het homself in die toilet toe gesluit

Whoa-oh-oh
Whoa-oh-oh (Whoa-oh-oh)
Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek

Whoa-oh-oh, whoa-oh-oh
Whoa-oh-oh, whoa-oh-oh
Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek

Yo, dis great
Kyk om as ek inkom, wie worry hoe jy lyk?
Steek uit as ek inrol, ignore die bure, bra die biere is yskoud
Die pay is in, tyd vir 'n vrydag uitfok

My kop het net planne wat wil uitstort
‘n Paar doppe en 'n paar tjoppe sal my uitsort
Vanaand gaan ons jol tot die bar ons uitskop
So kom dans bietjie oppie liedjie saam met my rond

Want as ek weg is, is dit hier wat ek mis
Dis hier waar ek finally voel ek kan rus
Hier tussen julle, julle weet wie ek is
Want dis hier waar ek op my gelukkigste is

Hier is almal welkom kom sit om die vuur, tjom
En ek hou jou plekkie lekker warm tot jy weer kom
Kom dryf oppie wysie en ons kyk wat die tyd doen
En as dit laat raak kan jy my huisie ook jou huis noem

Whoa-oh-oh
Whoa-oh-oh
Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek (Dis die naweek)

Whoa-oh-oh (Whoa-oh-oh)
Whoa-oh-oh (Whoa-oh-oh)
Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek

Hierdie liedjie gaan nie oor jou nie
Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek (Dis die naweek)

Hierdie liedjie gaan nie oor jou nie
Hierdie liedjie gaan nie oor jou nie
Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek (Dis die naweek)

Músicas más populares de Die Heuwels Fantasties

Otros artistas de