Mis Oor Die See [Live in lockdown]
Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wêreld is klein
Ek dink aan jou, ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou dink ek nogsteeds aan jou
Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wêreld is klein
En ek dink aan jou, en ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou dink ek nogsteeds aan jou
Jou, whoa, jou
Meer luister en nie stry nie, vry en nie baklei nie
Meer luister en nie stry nie,vry en nie baklei nie
Jou kaleidoskoop oë kan deur my sien en ek kan nie my gesig voel nie
En die ligte sal ons huis toe volg, dis ons teen die wêreld en die wêreld teen ons
Nou kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan
Nou kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan
Kyk ons na die sterre, kyk ons na die sterre, kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan
Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wêreld is klein
En ek dink aan jou, en ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou dink ek nogsteeds aan jou, whoa
Jou
Die mis oor die see laat my hart pyn
Die mis oor die see laat my hart pyn
Die mis oor die see laat my hart pyn
Die mis oor die see laat my hart pyn