Mangemaak
Saamspan
Saamval
Deur dik en dun vermink
Uitskakel, afskakel, afval, uitval, afgrond, opstaan, opdaag, mangemaak
Uiters mangemaak
Uiters mangemaak
Ek wens nou weer ek was nie
'n Grootmens nie
Ek wil nie meer nie
Wat anders kan ek doen ek wil jou net op jou voorkop soen
En ek wens nou weer ek was nie
'n Grootmens nie
Ek wens nou weer ek was nie
En ek wens nou weer ek was nie
'n Grootmens nie
Ek kan nie meer nie
Ek kan nie meer nie
Ek kan nie meer nie
Ekstaties
Dat jy is
Ek sit dalk die pot mis of het ek myself misgis?
Ek kan nie meer nie
Ek kan nie meer nie
En ek wens nou weer ek was nie
'n Grootmens nie
Ek wil nie meer nie
Wat anders kan ek doen ek wil jou net op jou voorkop soen
En ek wens nou weer ek was nie
'n Grootmens nie
Ek wens nou weer ek was nie
En ek wens nou weer ek was nie
'n Grootmens nie
Ek wil nie meer nie
Ek kan nie meer nie