Heel Te Mal
Heeltemal anders as ander dae heel te mal
Voel ek die nag se kloue
Voel ek die nag se kloue, kom vir my
Heeltemal anders as ander dae heel te mal
Voel ek die nag se kloue
Voel ek die nag se kloue heel te mal
Al die mense wat hier uithang maak my bang
Al voel ek deesdae nie besonders teenwoordig nie
Ons skuld ons einde aan die aarde aan die topografie, o die ironie
Nie besonders teenwoordig nie
En al wou mens al sou mens, is daar altyd iets wat in die pad kom staan
Reg in die middel van die pad kom staan
En al wou mens al sou mens, is daar altyd iets wat in die pad kom dans
Reg in die middel van die pad kom dans
Heeltemal anders as ander dae heel te mal
Voel ek die nag se kloue
Voel ek die nag se kloue kom vir my
Heeltemal anders as ander dae heel te mal
Voel ek die nag se kloue
Voel ek die nag se kloue, heel te mal
Kraakvars
Jou das is jou harnas, dis die dat jy saggies moet stap
En wees net waar jy is onder daai harde vel
Sal jou mense jou mis?
En al wou ek al sou ek, is daar altyd iets wat in die pad kom staan
Dis altyd ek wat in my eie pad kom staan
En al wou ek al sou ek, is daar altyd iets wat in die pad kom dans
Reg in die middel van die pad kom dans
Heeltemal anders as ander dae heel te mal
Voel ek die nag se kloue
Voel ek die nag se kloue kom vir my
Heeltemal anders as ander dae heel te mal
Voel ek die nag se kloue
Voel ek die nag se kloue, heel te mal
Al die mense wat hier uithang maak my bang
Al die mense wat hier uithang maak my bang
Al die mense wat hier uithang maak my bang
Al die mense maak my bang