Ek Is Aan Jou Kant
Kyk ons gaan stap
Al is dit net 'n entjie
Tot dit alles stil raak
Kan altyd weer terug kom
Kom ons vat die pad
Komaan, komaan, komaan
Ek's aan jou kant
Mos altyd in jou span
(Hey) Komaan, komaan, komaan, komaan
Ek's aan jou kant
Mos altyd in jou span
Toemaar, toemaar, toemaar, toemaar
Vat net my hand, en kom saam
Ek's altyd in jou span
Dis my storie (Dis my storie)
En ek gaan bly daarby
Dis my storie (Dis my storie)
Nou wat weet jy (Wat weet jy)
Dis my storie
So moenie vir my kom sê (Moet nie vir my kom sê nie)
Komaan, komaan, komaan, komaan
Ek's aan jou kant
Mos altyd in jou span
Toemaar, toemaar, toemaar, toemaar
Vat net my hand, en kom saam
Ek's altyd in jou span
(Dis my storie)
(Dis my storie)