Deesdae

Deesdae is maar flou afgewater
Toe val 'n lig op ons toevallig
Toe val ons hoe later hoe kwater
Kyk op ou plakate hoe ons ouer raak
Snaaks hoe vinnig jy van al jou wiele en juwele kan ontslae raak

Gee ons net 'n oomblik
Los vir ons 'n gaping
Oë oop
Uit die as 'n nuwe asem
Ag ons is belangrik
Gee ons net 'n oomblik
Oë oop
Oë oop

Iemand anders in 'n winkelvenster gesien
En nie geweet wie dit was nie
Wie se gesig dit was nie
Ek kon myself nie herken nie
Ek kon myself nie herken nie
Ek het myself in 'n winkelvenster gesien

Gestap tot my bene soos stene kramp
'n Siener in die suburbs sien niks nie
'n Siener in die suburbs sien niks nie, hier't ons van uitwerp werk gemaak
Hier't ons van uitwerp werk gemaak, het jy ook vere gevoel
Ek het vere gevoel

Gee ons net 'n oomblik
Los vir ons 'n gaping
Oë oop
Uit die as 'n nuwe asem
Ag ons is belangrik
Gee ons net 'n oomblik
Oë oop
Oë oop

Curiosidades sobre la música Deesdae del Die Heuwels Fantasties

¿Cuándo fue lanzada la canción “Deesdae” por Die Heuwels Fantasties?
La canción Deesdae fue lanzada en 2012, en el álbum “Alles Wat Mal Is”.

Músicas más populares de Die Heuwels Fantasties

Otros artistas de