Stop
Ek het jou vir altyd
Uit my hart uit gesny
Ek het jou vergewe
Maar ek lewe nou vir my
Ek het te veel probeer om jou te verstaan
En net te veel gebreek, ek moet jou laat gaan
Ek het soveel probeer
Verbeter, ek weet verseker
Jy’s ’n fout
Ek wens jy hou op op op
Om my hart te laat stop
Hou op op op
Om my hart te laat stop
En jy weet dis nie OK
Jou obsessie met my
Gaan maak dat iemand anders hier seer gaan kry
Hou op op op
Om my hart te laat stop
Ek het jou herinnering
Hier binne in laat bly
Maar as jy vergeet het
Moet jy weet dit is verby