Sewentien
Die manier wat jy my op die hande kon draai toe ons jonger was
Het werklik so mooi soos 'n goue ring op my vinger gepas
Jy is die een wat my so goed verstaan en daai tyd kon weet hoe die liefde gaan
Maar nou is ek spyt want ek sit hier sonder jou
En al is vandag die moeiste ding om te beleef
Wens ek soms ek kan net die ou dae oor herleef
En ek wens ek was weer sewentien, al is dit net 'n dag
Saam met jou
Ek weet ek sou daai tyd nooit kon sien, dat jy so lank sal wag
Maar hier's ek nou
Nog altyd sonder jou
Jy sal my altyd na die mooiste plekke in die land kon deel
Jou hart was reeds myne maar ek het geglo jy word vir my geleen
My saggies gesoen, gesê, ek's lief vir jou
Het daai tyd verseker jy gaan met my trou
Maar dis tyd om te laat want ek sit hier sonder jou
En al is vandag die moeiste ding om te beleef
Wens ek soms ek kan net die ou dae oor herleef
En ek wens ek was weer sewentien, al is dit net 'n dag
Saam met jou
Ek weet ek sou daai tyd nooit kon sien, dat jy so lank sal wag
Maar hier's ek nou
Nog altyd sonder jou
Nou kan ek alles tydelik sien
Jy het my foute nie verdien
Ek wens ek kan dit al weer opdraai
Ek was jonk en ek was bang
Sal nooit kon dink jy't my vervang
Ek wens ek kon die tyd weer terug draai