Net 'n Mens

A Botha

Soveel beloftes afgebreek
En soveel harte
Uitmekaar geskeur
Is dit die hartseer wêrd?

Aan die einde wonder almal dan
Aan die einde wonder
Ons wat was die plan?
Is dit die moeite wêrd?

Ek vra nie vir jou gunste nie
Aanvaar my soos ek is
Moenie in my twyfel nie
Vat my net soos jy my kry

Ek is net 'n mens wat ook kan voel
Met 'n hart wat weet wat jy bedoel
As jy vra of ek verstaan
As die mens in my net op wil staan

Ek is net 'n mens wat ook kan droom
Met 'n hart wat ook in môre glo
Hoe sien jy my deur die vensters van jou siel?
Ek bly net 'n mens (Mens, mens)
Ek bly net 'n mens (Mens, mens)

Elke keer het ek 'n fout gemaak
En elke keer het jy my
Hande los gemaak
Wat sou ek sonder jou doen?

Aan die einde wonder almal dan
Aan die einde wonder
Ons wat was die plan?
Is dit die moeite wêrd?

Ek vra nie vir jou gunste nie
Aanvaar my soos ek is
Moenie in my twyfel nie
Vat my net soos jy my kry

Ek is net 'n mens wat ook kan voel
Met 'n hart wat weet wat jy bedoel
As jy vra of ek verstaan
As die mens in my net op wil staan

Ek is net 'n mens wat ook kan droom
Met 'n hart wat ook in môre glo
Hoe sien jy my deur die vensters van jou siel?

Ek is net 'n mens wat ook kan voel
Met 'n hart wat weet wat jy bedoel
As jy vra of ek verstaan
As die mens in my net op wil staan

Ek is net 'n mens wat ook kan droom
Met 'n hart wat ook in môre glo
Hoe sien jy my deur die vensters van jou siel?

Sien jy my
Deur die vensters van jou siel?
Ek bly net 'n mens (Mens)
Ek bly net 'n mens (Mens)
Bly net 'n mens (Mens)
Net 'n mens

Curiosidades sobre la música Net 'n Mens del Demi Lee Moore

¿Quién compuso la canción “Net 'n Mens” de Demi Lee Moore?
La canción “Net 'n Mens” de Demi Lee Moore fue compuesta por A Botha.

Músicas más populares de Demi Lee Moore

Otros artistas de Afrikaans