Jou Laaste Kans

Praat met my
Dink jy ek is nog die een wat jy kan kry
Hoor jy ook die woorde wat jy sê vir my
Ooh, jy kom en gaan, al wil jy bly

Vertel vir my
Vertel vir my 'n storie, hoe jy voel oor my
'n Stukkie van my hart is wat jy dalk kan kry
Ooh, jy kom en gaan, al wil jy bly

Wie dink jy is jy
Jy maak my deurmekaar
Ek gaan nie meer wag nie

Dis jou laaste kans vir nou
Kom hou my net vas
Jy weet ons twee pas
Moenie maak of jy niks voel nie
Asof jy dit nie bedoel nie

Vat jou laaste kans vanaand
Of gaan jy my laat wag
Môre is te laat vir my
Maak seker dat jy, jy my kaart kry

Sê vir my
Sê my wat jy dink en of ek hier moet bly
As jy praat dan voel dit asof jy als vermy
Ooh, jy kom en gaan, al wil jy bly

Gesels met my
Vertel vir my 'n storie, hoe jy voel oor my
Ons huis sprokie waar ons saam kan bly
Ooh, 'n beter lewe net ek en jy

Wie dink jy is jy
Jy maak my deurmekaar
Ek gaan nie meer wag nie

Dis jou laaste kans vir nou
Kom hou my net vas
Jy weet ons twee pas
Moenie maak of jy niks voel nie
Asof jy dit nie bedoel nie

Vat jou laaste kans vanaand
Of gaan jy my laat wag
Môre is te laat vir my
Maak seker dat jy, jy my kaart kry

Ek droom jy staan daar op jou knieë
Word jy sê, ek's net die een
En jy soen my in die reën

Dis jou laaste kans vir nou
Kom hou my net vas
Jy weet ons twee pas
Moenie maak of jy niks voel nie
Asof jy dit nie bedoel nie

Vat jou laaste kans vanaand
Of gaan jy my laat wag
Môre is te laat vir my
Maak seker dat jy, jy my kaart kry

Músicas más populares de Demi Lee Moore

Otros artistas de Afrikaans