Huis Toe

Soos 'n boot wat seil op die water
Soos 'n voël wat vlieg deur die lug
Soos 'n trein wat loop op sy spore, kom ek terug na jou

Te lank het ek alleen gewandel
Te lank was ek ver op reis
Ek's 'n rondloper
Ek's 'n wegloopkind
Ek is ver van jou

Ek kom huis toe
Ek kom huis toe
Terug na jou is die plek waar ek mos hoort

Ek kom huis toe
Ek kom huis toe
Terug na jou is die plek waar ek mos hoort

Elke aand in 'n vreemde tent
Elke dag op 'n vreemde pad
Elke dag, vreemde gesigte, ek wens jy was hier by my

Die pad word al hoe langer
En my oë word al hoe swaarder
Maar ek sal uithou
Want ek's amper terug by jou

Ek kom huis toe
Ek kom huis toe
Terug na jou is die plek waar ek mos hoort

Ek kom huis toe
Ek kom huis toe
Terug na jou is die plek waar ek mos hoort

Te lank het ek alleen gewandel
Te lank was ek ver op reis
Ek's 'n rondloper
Ek's 'n wegloop kind
Ek is ver van jou

Ek kom huis toe
Ek kom huis toe
Terug na jou is die plek waar ek mos hoort

Ek kom huis toe
Ek kom huis toe
Terug na jou is die plek waar ek mos hoort

Terug na jou is die plek waar ek mos hoort

Músicas más populares de Demi Lee Moore

Otros artistas de Afrikaans