Ek Weet Al Lankal

Word wakker elke oggend met 'n brief hier in my kop
Maar daar is nie 'n naam of 'n terug adres op
Gelos vir my in drome
Gelos vir my deur jou

Ek voel dit in jou kyke, ek hoor dit in jou stem
Dis heeltemal te beautiful om dit te wil ontken
Daai brieffies in my drome

Jy
Kyk hoe pas jou hart in my
Ek weet dit al lankal
Ja ekke weet dat jy
Voel hoe maak jy sin by my
Ek weet dit al lankal so lankal al lankal
Dat jy daai brief wou skryf

Word wakker elke oggend met 'n brief hier teen my deur
Die handskrif bly dieselfde maar die liefde alhoemeer
Dis nie meer in my drome
Dis nie meer in my kop

Lewe is' n oog wink en dan is dit verby
So min dat mens jou hart se middel in 'n ander kry
Daai brieffies in my drome
Ja elke een by my

Jy
Kyk hoe pas jou hart in my
Ek weet dit al lankal
Ja ekke weet dat jy
Voel hoe maak jy sin by my
Ek weet dit al lankal so lankal al lankal

Dis meer as wat ons ooit sal weet
Te veel vir een net plek vir twee
Belowe ek sal alles gee, vir jou 'n lang se brieffie stuur
Ditto

Jy, kyk hoe pas jou hart in my
Ek weet dit al lankal
Ja ekke weet dat jy
Voel hoe maak jy sin by my
Ek weet dit al lankal so lankal al lankal
Dat jy daai brief wou skryf

Ek weet dit al lankal so lankal al lankal
Dat jy daai brief wou skryf

Músicas más populares de Demi Lee Moore

Otros artistas de Afrikaans