Ek Hou Van Jou

Jy loop verby my
En ek vra, wat gaan volgende gebeur
Wat sal ons keer

Jy kyk na my
En ek wonder wat jy dink
Dit voel vir my asof ons bootjie sink

Sê vir my wat jy wil hê
Want ek wil vir ewig hier by jou lê
Beteken ek, boy, iets vir jou, verwys my verkeerd
Want ek hou
Van jou

Jy sê jy's lief vir my maar hoe kan ek jou glo
Elke keer vat ek nog 'n kans al weet ek, ek verloor
Maar so veel keer tevore, gebeur die oor en oor
En elke keer kry jy dit reg om met my hart te toor

Sê vir my wat jy wil hê
Want ek wil vir ewig hier by jou lê
Beteken ek, boy, iets vir jou, verwys my verkeerd
Want ek hou
Van jou
En ek hou, hou van jou

Ja, ek hou van jou
Jy't dit net verstaan

Wat ons twee gehad het sal jy nooit weer terug kan kry
Ek weet dat ek moet vergeet maar ek weet my hart wil bly

Sê vir my wat jy wil hê
Want ek wil vir ewig hier by jou lê
Beteken ek, boy, iets vir jou, verwys my verkeerd
Want ek hou
Van jou

En ek hou, ek hou van jou
Ja, ek hou vir jou

Ek hou van jou

Músicas más populares de Demi Lee Moore

Otros artistas de Afrikaans