Druk My

Bokkie as jy my soen
En ander dinge aan my doen
Weet ek van voor af ons is vir mekaar bedoel

Bokkie ek is joune
En jy is myne
Kaptein, kry jou reg en span daai sailor

As jy sê, druk my, druk my bietjie stywer
Soen my, soen my bietjie langer
Hou my, hou my in die donker
Vry my, vry my in die skemer nag

Bokkie jy weet
My sorg kom net op vir jou en
Bokkie jy weet
My sterre wil net skyn vir jou en

Bokkie ek is joune
En jy is myne
Kaptein, kry jou reg en span daai sailor

As jy sê, druk my, druk my bietjie stywer
Soen my, soen my bietjie langer
Hou my, hou my in die donker
Vry my, vry my in die skemer

Druk my, druk my bietjie stywer
Soen my, soen my bietjie langer
Hou my, hou my in die donker
Vry my, vry my in die skemer nag

Bokkie ek is joune
En jy is myne

Bokkie ek is joune
En jy is myne
Kaptein
Kry jou reg

As jy sê, druk my, druk my bietjie stywer
Soen my, soen my bietjie langer
Hou my, hou my in die donker
Vry my, vry my in die skemer

Druk my, druk my bietjie stywer
Soen my, soen my bietjie langer
Hou my, hou my in die donker
Vry my, vry my in die skemer

Druk my, druk my bietjie stywer
Soen my, soen my bietjie langer
Hou my, hou my in die donker
Vry my, vry my in die skemer nag

Músicas más populares de Demi Lee Moore

Otros artistas de Afrikaans