Windliedjie
Waar slaap my liefde, my liefde vannag
Waar slaap my liefde, my liefde vannag
Waar slaap my liefde, my liefde vannag
Sterre wat wieg in die denne en winde
Sterre wat wieg en sterre wat wag
Waar slaap my liefde, my liefde vannag
Denneboom donker rooipad en naglied
Naglied van die diere en duisterde winde
Waar slaap my liefde, wie stil sy verdriet
En sal ek my liefde, my liefde weer vinde
Waar slaap my liefde, my liefde vannag
Waar slaap my liefde, my liefde vannag
Waar slaap my liefde, my liefde vannag
Sterre wat wieg in die denne en winde
Sterre wat wieg en sterre wat wag
Waar slaap my liefde, my liefde vannag
Winterwind lei my deur bittere nagte
Tot uit die duister ek saggies kan staar
Hoedat hy sluimer en sluimerend my smarte eindelik diep in my hart
Laat bedaar
Waar slaap my liefde, my liefde vannag
Waar slaap my liefde, my liefde vannag
Waar slaap my liefde, my liefde vannag
Waar slaap my liefde, my liefde vannag