Laat Jou Voete Praat

Kom bietjie nader net soos die skemer son
Bly bietjie later tot dat die oggend kom
Gee my ‘n oomblik om my asem terug kry
Ok

Jy bring die ritme ek bring ‘n bietjie stout
‘n Bietjie hitte was daar nog nooit meer vout
Sal jy ‘n kans vat is jy warm is jy koud?

Dis in die oomblik kom dans en vat my hand
Lyk soos die somer laat ons die dansvloer vat
Wie wag vir môre want die tyd is nou

Hou jou mond en laat jou voete
Dis die ritme van jou
Hierdie heupe laat my
Kom bietjie nader aan my
Hou jou mond en laat jou voete

Dis die ritme van jou
Hierdie heupe laat my
Kom bietjie nader aan my
Hou jou mond en laat jou voete

Kan dit nie keer nie
Maar as ek myself kry dan soek ek net ‘n bietjie meer
Dinge gebeur hier

Net soos MJ crawling round the dance floor
Speel weer daai liedjie
Jy weet ek weet damn it is such a vibe
Just a vibe

Die ligte flikker jy lig jou hande op
Na dussel stromers
Niks kan die hitte stop
Wie wag vir môre want die tyd is nou

Hou jou mond en laat jou voete

Dis die ritme van jou
Hierdie heupe laat my
Kom bietjie nader aan my
Hou jou mond en laat jou voete

Dis die ritme van jou (Van jou)
Hierdie heupe laat my
Kom bietjie nader aan my
Hou jou mond en laat jou voete

Elke naweek is dit ek en jy
Laat jou voete oor die dansvloer gly
Nog net een shop en drop te swaai (Te swaai)
Maar vanaand maak ons ‘n groot lawaai

Hou jou mond en laat jou voete dans
Dis die ritme van jou
Hierdie heupe laat my
Kom bietjie nader aan my
Hou jou mond en laat jou voete

Dis die ritme van jou
Hierdie heupe laat my
Kom bietjie nader aan my
Hou jou mond en laat jou voete praat

Músicas más populares de CHARLIZE BERG

Otros artistas de Afrikaans