Liefies vir jou

RUDI CLAASE

Jy kan maak wat jy wil, gaan waar jy wil
Doen wat jy wil, sê wat jy wil onthou
Ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou

Ek weet ons dink dit anders, jy is 'n kalm see en ek is branders
Maar oe ek like jou
Ek weet ek het my buie maar engel jy moet weet
My hart is wyer as die see vir jou

Jy't jou manier ek het my manier
Maar ek weet ek hoort vir altyd hier
Hoe sal ek kan aan gaan sonder jou?

Jy kan maak wat jy wil, gaan waar jy wil
Doen wat jy wil, sê wat jy wil onthou
Ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou

Jy kan maak wat jy wil, gaan waar jy wil
Doen wat jy wil, sê wat jy wil onthou
Ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou

Ek weet dat ek nie hoor nie maar luister ek kan jou nooit verloor nie
Oe ek like jou
Ek weet ek het my voute maar weet net ek sal als
Op hierdie aarde wil vermag vir jou

Jy't jou manier ek het my manier maar ek weet ek hoort vir altyd hier
Hoe sal ek kan aan gaan sonder jou?

Jy kan maak wat jy wil, gaan waar jy wil
Doen wat jy wil, sê wat jy wil onthou
Ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou

Jy kan maak wat jy wil, gaan waar jy wil
Doen wat jy wil, sê wat jy wil onthou
Ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou

Want as elke siel wat lief het los soos die reën kon val
Sal 'n wêreld vol verlore liefde êrens heen moet gaan

Jy kan maak wat jy wil, gaan waar jy wil
Doen wat jy wil, sê wat jy wil onthou
Ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou

Jy kan maak wat jy wil, gaan waar jy wil
Doen wat jy wil, sê wat jy wil onthou
Ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou
Ek is net te liefies vir jou (Sê wat jy wil onthou)
Ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou

Jy kan maak wat jy wil, gaan waar jy wil
Doen wat jy wil, sê wat jy wil onthou
Ek sê jou nou ek is net te liefies vir jou
Liefies vir jou

Músicas más populares de Chane Valentine

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)