Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn

Vir al wat lewe sorg die Heer, vir almal groot en klein
Hy gee vir ons die son se lig, die sterretjies laat Hy skyn
Hy's by jou, Hy's by my, met liefde sorg die Heer

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef en Hy maak my en so maak Hy jou
Maar waarom ek Hom liefhet, hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het, het aan die kruis gesterf

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef en Hy maak my en so maak Hy jou
Maar waarom ek Hom liefhet, Hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het, het aan die kruis gesterf

Curiosidades sobre la música Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn del Carike Keuzenkamp

¿Cuándo fue lanzada la canción “Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn” por Carike Keuzenkamp?
La canción Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn fue lanzada en 2009, en el álbum “Kom Sing En Loof”.

Músicas más populares de Carike Keuzenkamp

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)