Seisoene Van Die Lewe

Jy weet mos voor die winter skielik weg raak
As die son se strale lente wakker maak
‘n Bloeisel aan ‘n boom iewers skuil ‘n droom
En hoop wat alles sin gee soos dit hoort

Ons hou vas aan ‘n oomblik of dalk net aan ‘n woord
‘n Einde is die teken ons kan nuut begin

Ek onthou (Ek onthou)
Toe en nou (Toe en nou)
Die seisoene van die lewe
‘n Ontmoeting, ‘n glimlag en ‘n traan

Ek onthou (Ek onthou)
Toe en nou (Toe en nou)
Seisoene van die lewe
En die hoop wat alle storms kon deurstaan

Jou eerste, mooiste liefde jou aller laaste groet
‘n Oomblik wat jou by bly verryk jou vir goed

‘n Tortel kor die dagbreek vrolik nader
‘n Swaeltjie sweef sierlik deur die lug
Seisoene kom en gaan dit kan ons verstaan
Maar wie kan van die pyn van afskyd vlug?

Ons hou vas aan ‘n oomblik of dalk net aan ‘n woord
‘n Einde is die teken ons kan nuut begin

Ek onthou (Ek onthou)
Toe en nou (Toe en nou)
Die seisoene van die lewe
‘n Ontmoeting, ‘n glimlag en ‘n traan

Ek onthou (Ek onthou)
Toe en nou (Toe en nou)
Seisoene van die lewe
En die hoop wat alle storms kon deurstaan

Jou eerste, mooiste liefde jou aller laaste groet
‘n Oomblik wat jou by bly veryk jou vir goed

(Ek onthou, ek onthou)
(Toe en nou, toe en nou)
(Die seisoene van die lewe)

(Ek onthou, toe en nou)
(Ek onthou, toe en nou)
(Ek onthou, toe en nou)

Músicas más populares de Carike Keuzenkamp

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)