Rakker

(Rakker)
(Rakker)
(Rakker)
(Rakker)

Rakker, Rakker, Rakker is sy naam
'n Ruimtewese en somtyds baie skaam
Hy droom van 'n plek groen en blou en geel en mooi
Van maatjies soos julle wat alles kom voltooi

Rakker, Rakker, Rakker is sy naam
Hy is 'n rakker sê almal altyd saam
Hy hou van die aarde, 'n splinter nuwe plek
Hy wil graag leer en leer van hierdie mooi plek

Ja, hy kan baie lekker praat en baie lekker speel
Hy sal heeldag roomys eet as ons hom nie gaan keer

Ja, hy hou van die aarde, 'n splinter nuwe plek
Kom nou en vertel jy hom van hierdie mooie plek

Músicas más populares de Carike Keuzenkamp

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)