Ons lewe Tevrede Tesame
Ek is lief vir die reën
(Ons is lief vir die son)
Ek is lief vir die see
(Ons verkies die grond)
Maar vir ons is alles een
(Al is jy groter) En julle so klein
Ek word soms hartseer
(Ons word altyd bly)
My smaak bly soet
(Dan kies ons maar suur)
Maar vir ons is alles een
(Al is jy groter) En julle so klein
Ons lewe (Ons lewe)
Tevrede (Tevrede)
Tesame
Ons lewe (Ons lewe)
Tevrede (Tevrede)
Tesame
Saam streef ons na harmonie
(Saam sal ons kan leef en altyd sê)
Ons lewe, ons lewe, tevrede, tevrede, tesame
Ek ry in 'n motor
(Ons ry in 'n trein)
Ek drink graag koffie
(Ons hou van ons tee)
Maar vir ons is alles een
(Al is jy groter) En julle so klein
Ek droom van môre
(Ons leef vir vandag)
Ek lewe vir môre
(Ons sê eers ons wag)
Want vir ons is alles een
(Al is jy groter) En julle so klein
Ons lewe (Ons lewe)
Tevrede (Tevrede)
Tesame
Ons lewe (Ons lewe)
Tevrede (Tevrede)
Tesame
Saam streef ons na harmonie
(Saam sal ons kan leef en altyd sê)
Ons lewe, ons lewe, tevrede, tevrede, tesame
Ek droom van môre
(Ons leef vir vandag)
Ek lewe vir môre
(Ons sê eers ons wag)
Want vir ons is alles een
(Al is jy groter) En julle so klein
Ons lewe (Ons lewe)
Tevrede (Tevrede)
Tesame
Ons lewe (Ons lewe)
Tevrede (Tevrede)
Tesame
Saam streef ons na harmonie
(Saam sal ons kan leef en altyd sê)
Ons lewe, ons lewe, tevrede, tevrede, tesame
Ons lewe, ons lewe, tevrede, tevrede, tesame