Neem My Saam

Toe ek nog klein was het ek ook hier gestaan
Gesien hoe die skepe uit die hawe vaar en gewonder gedroom waar
Waar gaan hul heen

Ek was toe reeds verlief op die kamptein op die dek met sy wit uniform, sy baard en sy pet
Maar hy kon my nie hoor toe ek roep
Neem my tog saam

Neem my saam, neem my saam
Waar jy ookal mag gaan
Neem my saam, neem my saam
Dit maak nie saak waarheen jy gaan

Neem my saam na groot stede
Na Amsterdam of New York
Neem my saam na Athene
Na San Francisco of Moembaai

Neem my saam, neem my saam
Waar jy ook mag gaan

Nou wag ek soms nog hier op die kaai
Ek sien nog die skepe uit die hawe vaar
En wonder en droom waar
Waar gaan hul heen (Waar gaan hul heen)

Miskien na Venesië, Marcy of Denhaag
Of dalk na Rio, Kolkata of Hawaii
En my hart roep steeds en smeek neem my tog saam

Neem my saam, neem my saam
Waar jy ookal mag gaan
Neem my saam, neem my saam
Dit maak nie saak waarheen jy gaan

Neem my saam na groot stede
Na Amsterdam of New York
Neem my saam na Athene
Na San Francisco of Moembaai

Neem my saam, neem my saam
Waar jy ook mag gaan

Curiosidades sobre la música Neem My Saam del Carike Keuzenkamp

¿Cuándo fue lanzada la canción “Neem My Saam” por Carike Keuzenkamp?
La canción Neem My Saam fue lanzada en 2009, en el álbum “Net Een Soos Jy”.

Músicas más populares de Carike Keuzenkamp

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)