'n Mooi Geskenk Is Elke Dag

'n Mooi geskenk is elke dag dit gee jou kans vir werk en lag
'n Dag gaan net so gou verby jy kan dit nooit weer kry
Kom gee jou beste met elke werk wees flus en maak so jou eie merk
Gebruik jou lewe in diens van die Heer om Hom te dien en eer

Om hom te dien en eer

Curiosidades sobre la música 'n Mooi Geskenk Is Elke Dag del Carike Keuzenkamp

¿Cuándo fue lanzada la canción “'n Mooi Geskenk Is Elke Dag” por Carike Keuzenkamp?
La canción 'n Mooi Geskenk Is Elke Dag fue lanzada en 2009, en el álbum “Kom Sing En Loof”.

Músicas más populares de Carike Keuzenkamp

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)