Maak Soos Ek Se

Maak soos ek sê (Maak soos ek sê)
Soos 'n pappagaai lawaai (Soos 'n pappagaai lawaai)
Soos 'n smurf wors wat braai (Soos 'n smurf wors wat braai)
Ja, maak soos ek sê (Ja, maak soos ek sê)

Maak soos ek sê (Maak soos ek sê)
Soos 'n popster op TV (Soos 'n popster op TV)
Speel soos honderd duisend smurfies in die branders by die see (Speel soos honderd duisend smurfies in die branders by die see)
Ja, maak soos ek sê (Ja, maak soos ek sê)

Maak soos ek sê (Maak soos ek sê)
Soos 'n goudvis in jou huis (Soos 'n goudvis in jou huis)
Soos 'n gaatjie met 'n muis (Soos 'n gaatjie met 'n muis)
Ja, maak soos ek sê (Ja, maak soos ek sê)

Maak soos ek sê (Maak soos ek sê)
Soos 'n pappagaai lawaai (Soos 'n pappagaai lawaai)
Soos 'n smurf wors wat braai (Soos 'n smurf wors wat braai)
Ja, maak soos ek sê (Ja, maak soos ek sê)

Maak soos ek sê (Maak soos ek sê)
Soos 'n pappagaai lawaai (Soos 'n pappagaai lawaai)
Soos 'n smurf wors wat braai (Soos 'n smurf wors wat braai)
Ja, maak soos ek sê (Ja, maak soos ek sê)

Maak soos ek sê (Maak soos ek sê)
Wanneer jy nie kan slaap (Wanneer jy nie kan slaap)
As klaasvakie nie wil kom nie en jy lê net en slaap (As klaasvakie nie wil kom nie en jy lê net en slaap)
Ja, maak soos ek sê

Maak soos ek sê (Maak soos ek sê)
Soos 'n valskerm nie (Soos 'n valskerm nie)
In die mis koers hou nie (In die mis koers hou nie)
Ja, maak soos ek sê (Ja, maak soos ek sê)

Maak soos ek sê (Maak soos ek sê)
Soos 'n pappagaai lawaai (Soos 'n pappagaai lawaai)
Soos 'n smurf wors wat braai (Soos 'n smurf wors wat braai)
Ja, maak soos ek sê (Ja, maak soos ek sê)

Curiosidades sobre la música Maak Soos Ek Se del Carike Keuzenkamp

¿Cuándo fue lanzada la canción “Maak Soos Ek Se” por Carike Keuzenkamp?
La canción Maak Soos Ek Se fue lanzada en 2009, en el álbum “Carike In Smurfland”.

Músicas más populares de Carike Keuzenkamp

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)