Goudstad Neonmaan

Ou Goudstad Neonmaan
Dis skemer tyd en jy moet gaan
Net ek
En jy waar is die tyd dit gaan gou verby
Neonmaan (Neonmaan)
Waar ek gaan daar is jy

Dit was maar soos gister
Op 'n sterre aand soos die
Hillbrow toring wat daar staan, sy ligte hoor my nie
My stad wou nooit gaan rus
En daar's rookmis in die lug
Maar my maan
Neonmaan, neem my saam

Ou Goudstad Neonmaan
Dis skemer tyd en jy moet gaan
Net ek
En jy waar is die tyd dit gaan gou verby
Neonmaan (Neonmaan)
Waar ek gaan daar is jy

Sou jy dit als weer doen, as jy weer kon begin
Steek daar êrens waarheid in en maak dit alles sin
Kyk die skemer sluip verby
Dis totsiens vir jou en my
Maar my maan
Neonmaan, neem my saam

Ou Goudstad Neonmaan
Dis skemer tyd en jy moet gaan
Net ek
En jy waar is die tyd dit gaan gou verby
Neonmaan (Neonmaan)
Waar ek gaan daar is jy

Net ek
En jy waar is die tyd dit gaan gou verby
Neonmaan (Neonmaan)
Waar ek gaan daar is jy

Curiosidades sobre la música Goudstad Neonmaan del Carike Keuzenkamp

¿Cuándo fue lanzada la canción “Goudstad Neonmaan” por Carike Keuzenkamp?
La canción Goudstad Neonmaan fue lanzada en 2009, en el álbum “Net Een Soos Jy”.

Músicas más populares de Carike Keuzenkamp

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)