Die Paddakonsert

Daar onder in die vlei
Sit almal in 'n ry

Daar in die vlei
Daar by die wilgerboom
Kan ons gaan loer
Na die paddas wat daar woon
En as die maan
Daar opkom oor die rand

Sal elke liewe padda kwaak
Padda kwaak
Padda kwaak
Sal elke liewe padda kwaak
Want die paddas hou konsert

En elke liewe padda kwaak
Padda kwaak
Padda kwaak
En elke liewe padda kwaak
Want die paddas hou konsert

Daar onder in die vlei
Sit almal in 'n ry

Die brulpadda
Is die leier van die koor
Hy kwaak so hard
Dat almal hom kan hoor
Hy gee die noot
En almal maak gereed

En elke liewe padda kwaak
Padda kwaak
Padda kwaak
En elke liewe padda kwaak
Want die paddas hou konsert

En elke liewe padda kwaak
Padda kwaak
Padda kwaak
En elke liewe padda kwaak
Want die paddas hou konsert

Daar onder in die vlei
Sit almal in 'n ry

Kwaak, kwaak, kwaak, kwaak
Kwaak, kwaak, kwaak, kwaak, kwaak, kwaak
Kwaak, kwaak, kwaak, kwaak
Kwaak, kwaak, kwaak, kwaak, kwaak, kwaak
Kwaak, kwaak, kwaak, kwaak
Kwaak, kwaak, kwaak, kwaak, kwaak, kwaak

En elke liewe padda kwaak
Padda kwaak
Padda kwaak
En elke liewe padda kwaak
Want die paddas hou konsert

En elke liewe padda kwaak
Padda kwaak
Padda kwaak
En elke liewe padda kwaak
Want die paddas hou konsert

Músicas más populares de Carike Keuzenkamp

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)