Die Ou Kraalliedjie

Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie, sing ons die Oukraalliedjie saam
Sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome en 'n ribbok
Wat daar teen die randjie staan

Ons sing
Ons speel
Van die ou kraal wat ons nooit nie sal verveel

Curiosidades sobre la música Die Ou Kraalliedjie del Carike Keuzenkamp

¿Cuándo fue lanzada la canción “Die Ou Kraalliedjie” por Carike Keuzenkamp?
La canción Die Ou Kraalliedjie fue lanzada en 2009, en el álbum “Timothy”.

Músicas más populares de Carike Keuzenkamp

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)