Die Hamerslaner

Wat maak jy boet met pa se hamer daar agter in die buitekamer
Pas tog op, versigtig nou as jy die spykers regop hou
Want slaan jy dalk jou vingers raak
Is dit 'n baie pynlike saak

Wat maak jy boet met pa se hamer daar agter in die buitekamer
Pas tog op, versigtig nou as jy die spykers regop hou
Want slaan jy dalk jou vingers raak
Is dit 'n baie pynlike saak

Maar ma moet ma, tog nie bekommer ek maak 'n kas, ek slaan nie sommer
As ek na die spyker mik hoef ma nie regtig so te skrik
Want kleinsus help my met die kas
Sy hou vir my die spykers vas

Músicas más populares de Carike Keuzenkamp

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)