Bennie Bookwurm

Dit is tyd weer
Vir Bennie boekwurm
Dis storie tyd vandag
Bennie
Waar is jou bril tog heen, die kinders sit en wag

Dit is tyd weer
Vir Bennie boekwurm
En almal word nou stil
Want Bennie
Bennie boekwurm gaan 'n storie bring

As bytjie roep sit almal soet wat in die kamer wag
Want aanstonds gaan ou Bennie weer 'n storie kom vertel
Die blomme sing hul mooiste lied die kindertjies roep saam
En stadig uit sy wurm huis kom Bennie uitgeloer

Dit is tyd weer
Vir Bennie boekwurm
Dis storie tyd vandag
Bennie
Waar is jou bril tog heen, die kinders sit en wag

Dit is tyd weer
Vir Bennie boekwurm
En almal word nou stil
Want Bennie
Bennie boekwurm gaan 'n storie bring

Die maatjies lag want hulle weet hy is tog so verstrooid
Oom Sarel help hom gou-gou reg en Bennie vind sy bril
Dan lees hy uit sy storie boek, 'n splinter nuwe een

Dit is tyd weer
Vir Bennie boekwurm
Dis storie tyd vandag
Bennie
Waar is jou bril tog heen, die kinders sit en wag

Dit is tyd weer
Vir Bennie boekwurm
En almal word nou stil
Want Bennie
Bennie boekwurm gaan 'n storie bring

Want Bennie
Bennie boekwurm gaan 'n storie bring

Músicas más populares de Carike Keuzenkamp

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)