Kan Ek Met Jou Praat

My liewe Pa
Jy raak nou jonk
Ek is die woorde uit jou mond
Ek sien my seun
Kyk na sy pa
En in sy oë dieselfde vrae

Kan ek met jou praat, kan ek met jou praat
Ek wil jou vra vir 'n bietjie raad
Kom kyk hier in my seun se oë
Ek sien jou kyk, ek sien jou moed
Dis vasgevang in siel en bloed
Sal hy ook eendag maak soos ek maak
Want ek maak soos jy maak

Toe ek verdwaal
Was jy my noord
Jy't my laat voel dat ek behoort
My seun sal volg
Waar ek hom lei
Ek bid dat hy die regte boodskap kry

Kan ek met jou praat, kan ek met jou praat
Ek wil jou vra vir 'n bietjie raad
Kom kyk hier in my seun se oë
Ek sien jou kyk, ek sien jou moed
Dis vasgevang in siel en bloed
Sal hy ook eendag maak soos ek maak
Want ek maak soos jy maak

En ek sal hom verduidelik
Dat as 'n pa sy seun so naby hou
Dan wys dit

Kan ek met jou praat, kan ek met jou praat
Ek wil jou vra vir 'n bietjie raad
Kom kyk hier in my seun se oë
Ek sien jou kyk, ek sien jou moed
Dis vasgevang in siel en bloed
Sal hy ook eendag maak soos ek maak
Want ek maak soos jy maak

Kan ek met jou praat
Kan ek met jou praat
Kan ek met jou praat
Kan ek met jou praat

Curiosidades sobre la música Kan Ek Met Jou Praat del Bobby Van Jaarsveld

¿En qué álbumes fue lanzada la canción “Kan Ek Met Jou Praat” por Bobby Van Jaarsveld?
Bobby Van Jaarsveld lanzó la canción en los álbumes “Die Eerste 10 Jaar” y “Wat Geld Nie Kan Koop Nie” en 2012.

Músicas más populares de Bobby Van Jaarsveld

Otros artistas de