In Die Stad Van Koning Dawid [Remix]
In die stad van Koning Dawid
In die nederige stal
In 'n krip lê daar ‘n kindjie
Koning van die groot Heelal
Jesus Christus God en Heer
Aan U Koning’s Kind ons eer
Hy kom woon hier onder mense
Hy kom red hul van die dood
Hul wat in Hom glo Hom aan neem
Die verlos Hy uit hul nood
Jesus Christus God en Heer
Aan U Koning’s Kind ons eer
Een mal sal Hy as die Regter
In Sy Konings Majesteit
Weer verskyn van uit die Hemel
In volmaakte Heerlikheid
Jesus Christus God en Heer
Aan U Koning’s Kind ons eer