Sy Soene
Dis winter maar warm
Hier styf onder jou arm ja dit reën in die Boland
Maar ekke gee nie om nie want met jou by my
Sal ek nooit weer koud kry
Die heel jaar deur die mooiste weer
Somer lente winter herfs is ek by jou
Al jou liefde sal my altyd warm hou
As dit hael of reën raak ek nie bang want daar’s net een ding wat ek voel (Een ding wat ek voel)
Is sy soene
Dis somer en sonnig
Die weerberigter kondig aan dis warm daar buite
Maar ekke hoef nie uit te gaan met jou by my sal dit lekker koel bly
Die heel jaar deur die mooiste weer
Somer lente winter herfs is ek by jou
Al jou liefde sal my altyd warm hou
As dit hael of reën raak ek nie bang want daar’s net een ding wat ek voel (Een ding wat ek voel)
Dis winter maar warm hier styf onder jou arm ja dit reën in die Boland
Dis winter maar warm hier styf onder jou arm ja dit reën in die Boland
Somer lente winter herfs is ek by jou
Al jou liefde sal my altyd warm hou
As dit hael of reën raak ek nie bang want daar’s net eending wat ek voel (Een ding wat ek voel)
Is sy soene
Al jou liefde sal my altyd warm hou
As dit hael of reën raak ek nie bang want daar’s net een ding wat ek voel
Een ding wat ek voel
Is sy soene