Sy Is Ma

Dis in haar loop dis in haar wandel
Sy hou jou boot still as jy wankel
Dis in die rigting wat haar hare lê
Dis soos sy woorde vat voor jy dit sê

Sy is, sy het
Kruine soos die heuwels
Oë net soos die hemel

Sy is, sy het
Als vir jou gelos
Ongeag die koste van ‘n hart
Haar verlede al haar planne vir die hede was 'n reis van herrinering te duur

Haar drome langs die pad lank vergete wat dit vat om te wees
Sonder vrees vir wie sy is

Van uit jou sy is sy geskape
Tog bly sy net so delikate
Stem wat beloof wat sy benodig
Maar haar hartseer bly teenwoordig

Sy is, sy het
Kruine soos die heuwels
Oë net soos die hemel

Sy is, sy het
Als vir jou gelos
Ongeag die koste van ‘n hart
Haar verlede al haar planne vir die hede was 'n reis van herrinering te duur

Haar drome langs die pad lank vergete wat dit vat om te wees
Sonder vrees vir wie sy is

Sy maak die reëls soos niemand kon
En uit haar hande blink die son
Sy is my hart sy is my grond
Sy maak die seertjies weer gesond

Sy is, sy het
Kruine soos die heuwels
Oë net soos die hemel

Sy is, sy het
Kruine soos die heuwels
Oë net soos die hemel

Sy is, sy het
Als vir jou gelos
Ongeag die koste van ‘n hart
Haar verlede al haar planne vir die hede was 'n reis van herrinering te duur

Haar drome langs die pad lank vergete wat dit vat om te wees
Sonder vrees vir wie sy is
Wie sy is

Curiosidades sobre la música Sy Is Ma del Andriette

¿Cuándo fue lanzada la canción “Sy Is Ma” por Andriette?
La canción Sy Is Ma fue lanzada en 2020, en el álbum “Hartsland”.

Músicas más populares de Andriette

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)