Sonder Woorde

Ek wag al so lank vir die oomblik
Maar dit bly my ontwyk elke dag
Probeer my emosies aan jou wys
Maar die woorde ontbreek elke slag

Die woorde haak vas en ontwyk my weer
Ek moet dit vir jou sê
Ek gaan dit vir jou sê

Jy sal my nooit kan verstaan nie
Want jy sal nie weet hoe ek voel
My liefde sal nooit vergaan nie
Kyk diep in my oë en jy sal weet
Dat woorde my ontbreek

Ek hoop net dat jy voel dieselfde
Ek hou nog my hart vir myself
En eendag sal jy weet hoe ek oor jou voel
Die storms in my woed jy weet dat ek jou soek

Jy sal my nooit kan verstaan nie
Want jy sal nie weet hoe ek voel
My liefde sal nooit vergaan nie
Kyk diep in my oë en jy sal weet
Dat woorde my ontbreek

Ek moet aan jou vertel
Hoe dat ek voel die ure afgetel
Wil by jou wees
Ek vra jou om te glo
Sien in my oë
Dat woorde my ontbreek

Jy sal my nooit kan verstaan nie
Want jy sal nie weet hoe ek voel
My liefde sal nooit vergaan nie
Kyk diep in my oë en jy sal weet

Jy sal my nooit kan verstaan nie
Want jy sal nie weet hoe ek voel
My liefde sal nooit vergaan nie
Kyk diep in my oë en jy sal weet
Dat woorde my ontbreek
My ontbreek

Curiosidades sobre la música Sonder Woorde del Andriette

¿Cuándo fue lanzada la canción “Sonder Woorde” por Andriette?
La canción Sonder Woorde fue lanzada en 2009, en el álbum “Dink Aan My”.

Músicas más populares de Andriette

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)