Smile Vir My
Kan dit waar wees was dit als net ‘n droom?
Daar is ek en jy maar dit voel so ongewoon
Dis soos ‘n warrelwind wat waai en ‘n storm wat my draai
Want ek is verlief ek’s verlief op jou verlore
In jou smile wat net jy vir my kan gee
My hart’s in die middel my droom lê by jou
Hoor hoe hard klop my hart
Harder as die ritme wat hier rondom speel
Hoor hoe hard klop my hart
Om te dink dis nou al meer as net ‘n jaar
Wat ek vir jou kan sê jy is als wat ek wil hê
En ek raak nog meer nervous want more sien ek jou
Dis die perfect love story ek wil jou by my hou net soos jou
Jou smile wat net jy vir my kan gee
My hart’s in die middel my droom lê by jou
Hoor hoe hard klop my hart
Harder as die ritme wat hier rondom speel
Hoor hoe hard klop my hart
As jy net eenkeer kan smile vir my
Ek klop aan die deur vir jou sê net as jy wou want ek hou van jou nes ‘n country song sing ek saam as jy kon kon jy vir my heelaand ook sing
Jy’s Romeo ek’s Juliet maar ek praat te veel dit voel of ek dit verloor
Oor en oor
Hoor hoe hard klop my hart
Harder as die ritme wat hier rondom speel
Hoor hoe hard klop my hart
As jy net eenkeer kan smile vir my