Rock My Weer

Ek sien jy loer vir my
Jy voel my oë en kyk vinnig verby
Maar ek voel net soos jy
So kom ‘n bietjie nader aan my

Want as jy my wil hê
Gee ek nie rerig om oor wat hul sê
Jy’t als wat ek wil hê
Hier waar ek in jou arms lê

Ek sien gedagtes in jou oë
As jy na my kyk

Kom en druk my stywer hou my vas
Kyk of jy kan by bly by my pas
Ek sal vir seker by jou kan leer
So rock my baby rock my nog ‘n keer

Dink jy dis ‘n fout?
Jou hande bewe jy lyk so benoud
Maar wanner ek jou soen
Weet ek jy wil hê ek moet dit doen

Maar jou oë sê meer
Jy hou my stywer vas ek kannie keer
So kom ek wys jou weer
Gee net oor want ek is in beheer

Ek sien gedagtes in jou oë
As jy na my kyk

Kom en druk my stywer hou my vas
Kyk of jy kan by bly by my pas
Ek sal vir seker by jou kan leer
So rock my baby rock my nog ‘n keer

Kom ons vat ‘n bietjie tyd om te sien wat ons wil hê
Ek wil jou nie laat gaan ek gaan joune wees vanaand

Kom en druk my stywer hou my vas
Kyk of jy kan by bly by my pas
Ek sal vir seker by jou kan leer
So rock my baby rock my nog ‘n keer

Kom en druk my stywer hou my vas
Kyk of jy kan by bly by my pas
Ek sal vir seker by jou kan leer
So rock my baby rock my nog ‘n keer

Curiosidades sobre la música Rock My Weer del Andriette

¿Cuándo fue lanzada la canción “Rock My Weer” por Andriette?
La canción Rock My Weer fue lanzada en 2009, en el álbum “Dink Aan My”.

Músicas más populares de Andriette

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)