Kom Ek Wys Jou Hoe Liefde Voel (Die Muur)

In elke droom hoor ek jou woorde
En elke dag volg ek jou spore
Maar ek kannie by jou uitkom nie

Ek soek ‘n antwoord in jou briewe
Van af die ou tot by die nuwe
Tussen die woorde wat jy skryf soek ek jou

Ek is heeltemal te lief vir jou
Dit voel of jy ‘n muur wil bou
Dis te moeilik om te sê wat ek bedoel

Jy sê jy’s altyd lief vir my
Maar dit voel asof die muur daar bly
Kom ek wys jou hoe liefde voel

Jy’s ’n karakter in my storie
Die een wat ek nie wil verloor nie
Dis moeilik om jou naby my te hou

Soms skeer ek blaaie uit my boek uit
Net hoop dat jy my los vir altyd
Maar ek kannie sonder jou nie

Ek is heeltemal te lief vir jou
Dit voel of jy ‘n muur wil bou
Dis te moeilik om te sê wat ek bedoel

Jy sê jy’s altyd lief vir my
Maar dit voel asof die muur daar bly
Kom ek wys jou hoe liefde voel

Ek is heeltemal te lief vir jou
Dit voel of jy ‘n muur wil bou
Dis te moeilik om te sê wat ek bedoel

Jy sê jy’s altyd lief vir my
Maar dit voel asof die muur daar bly
Kom ek wys jou hoe liefde voel

Curiosidades sobre la música Kom Ek Wys Jou Hoe Liefde Voel (Die Muur) del Andriette

¿Cuándo fue lanzada la canción “Kom Ek Wys Jou Hoe Liefde Voel (Die Muur)” por Andriette?
La canción Kom Ek Wys Jou Hoe Liefde Voel (Die Muur) fue lanzada en 2009, en el álbum “Dink Aan My”.

Músicas más populares de Andriette

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)