Afrikaanse Pret Medley

Staan op, sit stil, boeke oop, leer jou les, oe la-la-la, oe la-la-la
As jy weer laat kom kry jy ses van die bestes, oe la-la-la, oe la-la-la
Staan op, sit stil, boeke oop, leer jou les, oe la-la-la, oe la-la-la
As jy weer laat kom kry jy ses van die bestes, oe la-la-la, oe la-la-la

Dis weer vakansie tyd, dis rondomtalie draai en ek ry op my fiets en ek maak lawaai
Waar die kranse die eggos van my stem hoor sing en my maat is saam en ons doen ons ding
Nog 'n dag is oor en die blink son sak en ons dink aan die onnie in sy pikswart pak, hy sê

Staan op, sit stil, boeke oop, leer jou les, oe la-la-la, oe la-la-la
As jy weer laat kom kry jy ses van die bestes, oe la-la-la, oe la-la-la
Oe la-la-la, oe la-la-la
Oe la-la-la, oe la-la-la dis weer vakansie tyd

Ek vry na 'n ou, 'n wonderlike ou, hy woon daar in ons straat
Hy het 'n fout, 'n groot, groot fout, hy wou graag 'n Engels praat
En wanneer ek hom vry dan sê hy vir my, Janna please kom sit by my
Put your arms om my nek en soen my op my bek
Dan is I sommer bly

Dan sê hy, Janna 'seblief tog squeeze my
Ag Janna 'seblief tog please my
Gee my 'n druk laat ek hik en so snik
Janna 'seblief tog please my

Gee my 'n druk laat ek hik en so snik
Janna 'seblief tog squeeze my

Sonbrilletjies
Oe die glas het gekraak
Sonbrilletjies
O gats wat gaan ek maak?

Sonbrilletjies
Awé, dit maak nie saak
Because dit help tog nie, cos you don't see how much I want you to want me
Jy maak my sommer sad, sad en blue

Ek ry in die straat op my ysterperd en die teer is so warm onder my stert
Ek is vry soos voël en vry soos die wind, ek's 'n foutlose, footloose bedanskind
En ek kyk na regs, ek kyk na links en ek hop van die skrik op my nuwe hings
Want hier voor in die pad staan 'n man wat weet ek het onder in die straat bietjie gas gegee

Stop, stop, ek is 'n speedcop
Ek het 'n hoed op
Ek dra 'n badge ook

Ek sê stop, stop, ek is 'n speedcop
Ek het 'n boek ook
Ek skryf jou naam op

Ek doen die briekdans, briekdans, briekdans dis die ding
Briekdans, briekdans briek laat die tyres sing
Briekdans, briekdans vinnig in 'n kappie briek
Maak 'n tiekie, maak 'n tiekie, tiekiedraai hier op my dipstick

Dirty Dancing is die naam van die lat wat die onnie ons ouens mee slaan
Dis huk en ruk around the clock op die maat van die Dirty Dancing rock
Buk met jou boude boontoe, sit jou hande op jou tone kyk soontoe
Want voor hy val toe spring ek op en ons noem dit dirty dancing

Dirty dancing, dirty dancing
Dirty dancing, dirty dancing
Dirty dancing, dirty dancing
Dirty dancing, dirty dancing

Sannie het gesukkel om 'n S te sê
Want Sannie se ou tongetjie wou nooit reg lê
Maar Sannie het besluit om 'n plan te maak
En eendag loop sy hierdie lekker rympie raak

En Sannie sê, Sannie sal sewe sakke sout sleep
Sonder Sannie sê, sus Sannie sleep swaar
Sannie sê, Sannie sal sewe sakke sout sleep
Sewe sakke sout is swaar sowaar

Sannie sê, Sannie sal sewe sakke sout sleep
Sonder Sannie sê, sus Sannie sleep swaar
Sannie sê, Sannie sal sewe sakke sout sleep
Sewe sakke sout is swaar sowaar

Músicas más populares de Andriette

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)