Pretoria

LINDI SUSAN DELPORT, WYNAND DELPORT

Daar is niks meer wat ek kan vra jy bly getrou Pretoria

Lewe het begin by jou
My ouers was nie so getrou
Getrek na vele ander plek
Maar altyd teruggekom na hierdie plek

Op 'n plot het ek groot geword
Met ou man met 'n grond pad op
Die lewe was 'n avontuur
Vir my was jy net 'n plesier

Want die jare kom en gaan, steeds bly ons hier, steeds is ons saam
En daar is niks meer wat ek kan vra jy bly getrou Pretoria

(Pretoria)

Ek was al die wêreld vol
Niks soos 'n Jakaranda blom
Die somer son kan warm brand
Maar ek kies die Jakarandastad

En die jare kom en gaan, steeds bly ons hier, steeds is ons saam
En daar is niks meer wat ek kan vra jy bly getrou Pretoria

En al die jare kom en gaan, steeds bly ons hier, steeds is ons saam
En daar is niks meer wat ek kan vra jy bly getrou Pretoria

Jy't gesien toe my ouers skei
Toe ons nie meer op die plot kon bly
Jy was daar toe ek liefde vind
Toe ons met 'n gesin begin

En die jare kom en gaan, steeds bly ons hier, steeds is ons saam
En daar is niks meer wat ek kan vra jy bly getrou Pretoria

Want die jare kom en gaan, steeds bly ons hier, steeds is ons saam
En daar is niks meer wat ek kan vra jy bly getrou Pretoria

En al die jare kom en gaan, steeds bly ons hier, steeds is ons saam
En daar is niks meer wat ek kan vra jy bly getrou Pretoria

(Pretoria)
(Ah, Pretoria)

Curiosidades sobre la música Pretoria del anders

¿Quién compuso la canción “Pretoria” de anders?
La canción “Pretoria” de anders fue compuesta por LINDI SUSAN DELPORT, WYNAND DELPORT.

Músicas más populares de anders

Otros artistas de Contemporary R&B