Ons Sing

Ek sien die einde wanneer Jesus kom
Miljoene mense oë gerig op Hom
'n Mooier beeld het ek nog nooit gesien
Die oë van my Jesus wat ek dien

En my hart wil skree, Hy het teruggekeer na die plek waar Hy regeer
En as jy nie sing sal die aarde sing van die lig wat Hom omring
En ons sing hallelujah, Hy heers
Ons sing hallelujah, Hy heers

Alle donker word vervang met lig
Siektes, pyn en seer sal alles vlug
Sy stem is helder en ek hoor Hom sê
Dat niemand my meer as Hy lief kan hê

En my hart wil skree, Hy het teruggekeer na die plek waar Hy regeer
En as jy nie sing sal die aarde sing van die lig wat Hom omring
En ons sing hallelujah, Hy heers
Ons sing hallelujah, Hy heers

Ons sing hallelujah, Hy heers
Ons sing hallelujah, Hy heers

Hy heers
Hy heers (Die begin en die einde)
Hy hou die antwoord in Sy hande

Met geloof van 'n kind volg ek Hom
Tot die dag wat my Vriend weer terug kom
(Ons sing hallelujah, Hy heers)
(Ons sing hallelujah, Hy heers)

En ons sing hallelujah, Hy heers
En ons sing hallelujah, Hy heers
Ons sing hallelujah, Hy heers (Hy heers, Hy heers)
En ons sing hallelujah, Hy heers
En ons sing (Hallelujah, Hy heers)

Músicas más populares de anders

Otros artistas de Contemporary R&B