Heil'ge Gees

Skink die wyn
Breek die brood
God kom in ons woon
Hy't gekom
Weer gegaan
Iets van Hom agter gelaat

En ek vra
Heil'ge Gees kom werk deur my
Ek weet dat U kan red deur die swakste instrument
En Heil'ge Gees beweeg deur my
Waai soos die wind deur die hart van U kind, Heil'ge Gees kom werk nou deur my

Deur myself kan ek niks doen, kom woon nou in my

En Heil'ge Gees kom werk deur my
Ek weet dat U kan red deur die swakste instrument
En Heil'ge Gees beweeg deur my
Waai soos die wind deur die hart van U kind

Heil'ge Gees, kom werk nou deur my
Ek weet dat U kan red, deur die swakste instrument
En Heil'ge Gees, beweeg deur my
Waai soos die wind, deur die hart van U kind, Heil'ge Gees

Heil'ge Gees
Heil'ge Gees, kom werk nou deur my

Músicas más populares de anders

Otros artistas de Contemporary R&B