Alles Gaan Verby

Soos herfs wat kom en die wind toer groet, nog 'n jaar verby en dis bitter soet
Alles gaan verby
Soos 'n tyd toe 'n rand baie meer werd was en die klere in jou kas jou almal nog pas
Alles gaan verby

Jy is die rede vir my glimlag nou, die vlerke wat my kop bo hou
Alles gaan verby
Jy is die rede dat my hart nou klop, kom wind en weer, niks kan ons keer
Alles gaan verby
Behalwe ek en jy

Soos 'n goeie wyn wat staan en sy smaak verloor, jou eerste liefde is verby, begin weer voor
Alles gaan verby
Jou kind in haar is weg en jy moet nou bieg, jy mis die tyd toe jy kon sit op jou pa se knieg
Alles gaan verby

Jy is die rede vir my glimlag nou, die vlerke wat my kop bo hou
Alles gaan verby (Behalwe ek en jy)
Jy is die rede dat my hart nou klop, kom wind en weer, niks kan ons keer
Alles gaan verby
Behalwe ek en jy

Behalwe ek en jy
Behalwe ek en jy
Behalwe ek en jy

Jy is die rede vir my glimlag nou, die vlerke wat my kop bo hou (Jy is die rede my kop bo hou)
Alles gaan verby (Behalwe ek en jy)
Jy is die rede dat my hart nou klop, kom wind en weer, niks kan ons keer (Jy is die rede)
Alles gaan verby

(Alles gaan verby) Alles gaan verby
Behalwe ek en jy
Behalwe ek en jy

Músicas más populares de anders

Otros artistas de Contemporary R&B